Home » Uncategorized » Betalers môre vry van Jan Taks

Betalers môre vry van Jan Taks

Belastingbetalende Suid-Afrikaners is van môre vry, want vandag is die laaste dag waarop hulle in dié belastingsjaar vir die belastinggaarder gewerk het.

Verlede jaar het hulle eers op 12 Mei belastingvryheid gesmaak. Dit beteken belastingbetalers het nou twee dae korter vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gewerk. In 2002 het hulle net tot 22 April vir die SAID gewerk. Amanda Visser, Sake 24

Exchange Control: Foreign Permissible Investment (FPI) by South African  – page down for Excon Blog

%d bloggers like this: